Ervaar die tradisionele plaaslewe op Soetmelksvlei episode artwork

EPISODE · Jun 12, 2026 · 8 MIN

Ervaar die tradisionele plaaslewe op Soetmelksvlei

from Driesestig · host RSG

Langs Babylonstoren in die Franschhoekvallei is ‘n werkende plaas, Soetmelksvlei. Hier word daar nog met die hand gewerk soos in die laat 19de eeu. Kom ruik, voel en beleef die era toe tydsintensiewe vaardighede nog sentraal tot die ekonomie gestaan het. Johan Rademan wou by die hoof van Soetmelksvlei, Adele Johnson, hoor wat alles op mense wag tydens die aktiwiteite van ‘n plaaswerf wat meer as 125 jaar terugstrek.

NOW PLAYING

Ervaar die tradisionele plaaslewe op Soetmelksvlei

0:00 8:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 8 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on June 12, 2026.

What is this episode about?

Langs Babylonstoren in die Franschhoekvallei is ‘n werkende plaas, Soetmelksvlei. Hier word daar nog met die hand gewerk soos in die laat 19de eeu. Kom ruik, voel en beleef die era toe tydsintensiewe vaardighede nog sentraal tot die ekonomie gestaan...

Can I download this Driesestig episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!