Ewigdurende Vreugde episode artwork

EPISODE · Jul 5, 2026 · 3 MIN

Ewigdurende Vreugde

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJudas 24-25 Aan Hom wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou, aan die enigste God, ons Verlosser deur Jesus Christus ons Here, aan Hom behoort die heerlikheid en die majesteit, die krag en die mag, van alle ewigheid af, ook nou en tot in alle ewigheid! Amen. Die wêreld, oftewel die duiwel, sal jou daagliks probeer mislei om te glo dat dit alles oor die híér en nóú gaan; dat die hemel en hel bloot 'n versinsel van baie mense se verbeeldings is. Ja, my vriend, tot op die laaste dag van jou lewe sal jy steeds in die versoeking gelei word om weg te stap van jou ewige bestemming by God. Hier is die waarheid: God is Liefde, maar Hy is ook regverdig; ons is almal skuldig, want almal het gesondig, en ons het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar ons word, sonder dat ons dit verdien, op grond van sy genade vanweë die verlossing deur Jesus Christus, vrygespreek. Dis reg, nie een van ons kan ooit ‘n ewige plek saam met Hom verdien nie.Dis waarom het Hy Jesus, sy enigste Seun, na hierdie wêreld gestuur het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die gawe van die ewige lewe sal hê. Dis 'n gratis gawe van genade wat teen 'n verskriklike hoë prys gekoop is - die lewe van Jesus, wat vir jou en vir my aan die Kruis verdien is. Dis die waarheid.Baie mense glo daardie waarheid - miskien glo jy dit ook. Tog is die kanse tussen nou en eendag, baie groot om te struikel en om so hierdie gratis gawe te verkwis. Maar dit is geen verrassing vir God nie.Judas 24-25 Aan Hom wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou, aan die enigste God, ons Verlosser deur Jesus Christus ons Here, aan Hom behoort die heerlikheid en die majesteit, die krag en die mag, van alle ewigheid af, ook nou en tot in alle ewigheid! Amen.God is beslis in staat om ons van struikeling te bewaar. Vertrou Hom. Vertrou op sy leiding. Want Hy het 'n plan, en ...Hy is magtig om jou van struikeling te bewaar en jou onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 5, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Judas 24-25 Aan Hom wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou, aan die enigste God, ons Verlosser deur Jesus Christus ons Here, aan Hom behoort die heerlikheid en die majesteit, die krag en die mag, van alle ewigheid af, ook nou en tot in alle ewigheid! Amen. Die wêreld, oftewel die duiwel, sal jou daagliks probeer mislei om te glo dat dit alles oor die híér en nóú gaan; dat die hemel en hel bloot 'n...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Ewigdurende Vreugde

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 5, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!