Ewigheid 101 episode artwork

EPISODE · Sep 8, 2024 · 3 MIN

Ewigheid 101

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 4:16 - 18 Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly. Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. Wat is dit wat jou deur die eindelose, daaglikse sleur van die lewe aan die gang hou? Wat is dit wat jou nie moedeloos laat voel wanneer daar moeilikhede oor jou pad kom nie? Is daar iets waarna jy uitsien? Het jy ‘n doelwit wat jy vir jouself in die toekoms stel?Al voel dae soms oneindig lank, is ons lewe vlietend. Ons is in werklikheid niks meer as indringers op hierdie aarde nie. Ons is soos die lied sê: ‘maar grassade wat in die wind verwaai.’ En soos ons voortploeter in die lewe, soos elke dag verbyrol, word ons liggame ouer en kom ons nader aan die graf.Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek geniet my lewe en ek bid dat jy dit ook so ervaar. Maar dit lyk of daar altyd ‘n stryd aan die gang is, nie waar nie? Nouja, wat is die hoop wat jou aan die gang hou - ongeag hoe jou omstandighede vandag lyk? Kyk wat die apostel Paulus vir ons te midde van ontsettende moeilike omstandighede sê in:2 Korintiërs 4:16 - 18 Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly. Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.Wat het Paulus deur al sy swaarkry gedra? Dit was dat die onsigbare ewige lewe, eendag syne sal wees! My vriend, Jesus het na hierdie aarde gekom om vir jou te red. Hy het vir jou gesterf en weer opgestaan. Glo in Hom met alles wat jy is … en weet dat die ewige heerlikheid op jou wag. ‘n Ewigheid soveel groter as wat jy jou kan voorstel. Byt vas en hou net aan, die beste lê nog voor.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 8, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 4:16 - 18 Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles verreweg oortref en wat ewig bly. Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. Wat is dit wat jou deur die eindelose, daaglik...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Ewigheid 101

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 8, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!