FAAN SE TREIN deur Pieter Fourie episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2019 · 45 MIN

FAAN SE TREIN deur Pieter Fourie

from Radioteater · host RSG

Faan woon saam met sy pa en hulle huishoudster, Truia, in 'n klein Karoodorpie waar hy heeltemal begogel word deur treine. Faan word erg deur die skoolseuns gespot en soms raak hy self die spoor effe byster. Sy pa en die dominee dreig hom. As hy hom nie gedra nie, sal hy weggestuur word… Dis 'n aangrypende drama wat aan die rolprent, Forrest Gump, herinner.

NOW PLAYING

FAAN SE TREIN deur Pieter Fourie

0:00 45:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 45 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 25, 2019.

What is this episode about?

Faan woon saam met sy pa en hulle huishoudster, Truia, in 'n klein Karoodorpie waar hy heeltemal begogel word deur treine. Faan word erg deur die skoolseuns gespot en soms raak hy self die spoor effe byster. Sy pa en die dominee dreig hom. As hy hom...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!