FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 8 episode artwork

EPISODE · Jan 14, 2026 · 13 MIN

FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 8

from Middagvervolgverhaal · host RSG

Die drie broers ontmoet vir ‘n vergadering om die installering van die nuwe paneelkameras te bespreek. Gemoedere vat vlam, en Rian probeer vredemaker speel. Cor en Shorty ontmoet in die werkswinkel om die paneelkameras uit te toets. Sommer gou sien hulle dat hierdie hoogs gevorderde tegnologie is, en dat hulle vinnig ‘n plan sal moet beraam om hulle smokkelary en misdrywe te pleeg. Het Cor dalk reeds ‘n oplossing?

NOW PLAYING

FAKSIE deur Ilne Fourie – Episode 8

0:00 13:29

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Middagvervolgverhaal?

This episode is 13 minutes long.

When was this Middagvervolgverhaal episode published?

This episode was published on January 14, 2026.

What is this episode about?

Die drie broers ontmoet vir ‘n vergadering om die installering van die nuwe paneelkameras te bespreek. Gemoedere vat vlam, en Rian probeer vredemaker speel. Cor en Shorty ontmoet in die werkswinkel om die paneelkameras uit te toets. Sommer gou sien...

Can I download this Middagvervolgverhaal episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!