EPISODE · Feb 27, 2023 · 2 MIN
Faktore wat die land laat verswak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Verlede week was vol gebeure wat vertroue en die rand-dollar wisselkoers raak. Vandag kan ʼn rowwe een in die valutamark wees en die vraag is of en wanneer die rand sal herstel. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Faktore wat die land laat verswak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.