Fase-4 en 6 is rof, maar wat van die groter plan om beurtkrag te beeindig? episode artwork

EPISODE · Nov 28, 2023 · 2 MIN

Fase-4 en 6 is rof, maar wat van die groter plan om beurtkrag te beeindig?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Daar is niks soos ʼn naweek van fase-6 beurtkrag om almal weer wakker te skud oor die probleme by Eskom nie. Mens vergeet gou onder hoeveel druk die stelsel is en jou aandag word verdeel deur die ander krisisse by Transnet en die hawens. Die harde realiteit is dat gebrekkige elektrisiteitsvoorsiening een van die grootste uitdagings is wat die ekonomie in die gesig staar. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 28, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Fase-4 en 6 is rof, maar wat van die groter plan om beurtkrag te beeindig?

0:00 2:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 28, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!