Fees-episode: Sola Scriptura episode artwork

EPISODE · Aug 27, 2019 · 35 MIN

Fees-episode: Sola Scriptura

from Radio Scriptura

Radio Scriptura is twee jaar oud! Om dit te vier, het ons besluit om hierdie spesiale fees-episode uit te reik.  Vandag wil ons as't ware terugkeer na die bron.  Ons wil vandag lekker ruim gesels oor die Woord van God. Veral in die lig van die wekroep van die Reformasie: "Sola Scriptura". Alleen die Heilige Skrif. Waar kom die naam "Scriptura" vandaan, hoe het dit ontstaan? 07''30 "Sola Scriptura" in die Reformasie. 08''54 Kan ons die Here se stem op 'n ander manier hoor as in die Woord? 17''40 Die onfeilbaarheid van die Skrif. 23''35 Die Here bewaar self sy Woord. 32''00 Hoe verklaar ons moeiliker gedeeltes in die Skrif? 33''45

NOW PLAYING

Fees-episode: Sola Scriptura

0:00 35:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 35 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on August 27, 2019.

What is this episode about?

Radio Scriptura is twee jaar oud! Om dit te vier, het ons besluit om hierdie spesiale fees-episode uit te reik.  Vandag wil ons as't ware terugkeer na die bron.  Ons wil vandag lekker ruim gesels oor die Woord van God. Veral in die lig van die...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!