EPISODE · May 1, 2016 · 34 MIN
Fiks vir die lewe 1 Mei 2016
from Fiks vir die lewe · host RSG
Iemand het eenmaal gesê: “Die moeilikste lewensfase is nie wanneer niemand jou verstaan nie, maar wanneer jy jouself nie verstaan nie.” Daar word dikwels verwys na die sogenaamde generasie-gaping tussen die ouer geslag en jongmense. Is dit werklik so dat mense se verskillende lewensfases veroorsaak dat hulle begrip vir ouer of jonger mense iewers verlore gaan?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 1 Mei 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.