EPISODE · Jul 11, 2021 · 22 MIN
Fiks vir die lewe 11 Julie 2021
from Fiks vir die lewe · host RSG
Elke mens ervaar die baie veranderings waarmee hulle te doene kry: van skool na universiteit; van studies na ‘n vaste werk; van ongetroud na getroud; van gesond na siek. En dan moet koersaanpassings gemaak word, soos ook nou tydens die pandemie in baie gevalle gebeur. Sommige koersaanpassings is maklik, ander moeilik en selfs traumaties. Hoe doen ‘n mens dit?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 11 Julie 2021
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.