EPISODE · Mar 13, 2016 · 35 MIN
Fiks vir die lewe 13 Maart 2016
from Fiks vir die lewe · host RSG
'n Jong meisie is die afgelope week vermoor terwyl sy in 'n woud gedraf het. Sy is uiters gewelddadig aangerand. In 'n ander geval het 'n man sy vrou doodgeslaan omdat sy nie vir hom hoenderlewers wou maak vir ete nie. Die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê dat misdaad in Suid-Afrika gekenmerk word deur 'n unieke neiging tot geweld. Mense stop nie by die inbreek van 'n huis nie, maar wag vir die mense in om hulle seer te maak. Waarom tree mense so gewelddadig op?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 13 Maart 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.