EPISODE · Jan 14, 2018 · 24 MIN
Fiks vir die lewe 14 Januarie 2018
from Fiks vir die lewe · host RSG
“Wanneer niks seker is nie, is enigiets moontlik,” het Margaret Drabble, bekroonde Engelse skrywer en kritikus, gesê - bedoelende dat onsekerheid nie noodwendig 'n slegte ding is nie, maar eerder 'n uitdaging is om aan te pak. Tog is dit vir baie mense nie so maklik nie, en vreet onsekerheid hulle op. Hoe nou gemaak met onsekerheid?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 14 Januarie 2018
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.