EPISODE · Feb 17, 2019 · 23 MIN
Fiks vir die lewe 17 Februarie 2019
from Fiks vir die lewe · host RSG
Die Ierse digter en skrywer, Oscar Wilde, het gesê: "Ons almal lê in die sloot, maar net sommiges sien die sterre raak," om hiermee te waarsku teen pessimisme. En as iemand vra: "Hoe gaan dit?" is die antwooord dikwels: "Nie te vrotterig nie, dankie." Hoe goed of sleg is pessimisme vir jou, en hoe hanteer 'n mens dit?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 17 Februarie 2019
0:00
23:18
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Fiks vir die lewe?
This episode is 23 minutes long.
When was this Fiks vir die lewe episode published?
This episode was published on February 17, 2019.
Can I download this Fiks vir die lewe episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!