EPISODE · Sep 19, 2021 · 21 MIN
Fiks vir die lewe 19 September 2021
from Fiks vir die lewe · host RSG
Kerke is hard getref deur die Corona-pandemie omdat groot byeenkomste verbied word. Heelwat kerke het hulle dienste uitgebrei na stromingsdienste op die internet. Wat gebeur met die kerke wanneer die Coronavirus sy wyk geneem het? Is dit terug na normaal, of sal die kerk moet aanpas?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 19 September 2021
0:00
21:46
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Fiks vir die lewe?
This episode is 21 minutes long.
When was this Fiks vir die lewe episode published?
This episode was published on September 19, 2021.
Can I download this Fiks vir die lewe episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!