EPISODE · Jan 24, 2021 · 21 MIN
Fiks vir die lewe 24 Januarie 2021
from Fiks vir die lewe · host RSG
Watter kant toe nou? Ek is onseker oor my toekoms. Dit is enkele reaksies van jongmense midde-in die pandemie wat hulle toekomsbeplanning in die wiele ry. Hoe gemaak om sinvol die omstandighede te hanteer en steeds gemotiveerd anderkant uit te kom? Flip Loots praat hieroor met dr. Ivor Swartz, jeugleraar by die NG Kerk Oosterlig.
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 24 Januarie 2021
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.