EPISODE · Jan 26, 2020 · 25 MIN
Fiks vir die lewe 26 Januarie 2020
from Fiks vir die lewe · host RSG
Miskien het dinge die afgelope tyd nie uitgewerk soos jy dit wou hê nie - jy is skaars die nuwejaar in of jy verloor jou werk, jou huweliksmaat los jou vir iemand anders, jy hoor slegte nuus oor jou gesondheid, jy en jou kinders verloor mekaar langs pad, of die kontrakte wat geld moes inbring, word gekanselleer. Hoe tel ek die stukke op en begin weer voor?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 26 Januarie 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.