EPISODE · Mar 27, 2016 · 34 MIN
Fiks vir die lewe 27 Maart 2016
from Fiks vir die lewe · host RSG
Mense van regoor die wêreld sien uit na die Paasnaweek. Vir sommiges mense is dit 'n heerlike lang naweek van vakansie-hou en sjokolade-hasies eet, maar vir ander het dit groot godsdienstige waarde. Wat maak van Paasnaweek so 'n belangrike geleentheid? Phil Loots praat met Alan Platt van Doxa Deo Bedieninge oor die belangrikheid van Paasfees.
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 27 Maart 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.