EPISODE · Jan 28, 2018 · 24 MIN
Fiks vir die lewe 28 Januarie 2018
from Fiks vir die lewe · host RSG
Die lewe is vol teleurstellings: ek kom nie my skooljaar deur nie; ek word nie toegelaat tot die universiteit nie; ek kry nie die werk waarvoor ek aansoek doen nie; my gunsteling sportspan verloor; my man of vrou wil my los, 'n dierbare van my word nie gesond nie… so kan ek aangaan. Hoe verwerk 'n mens sulke teleurstellings?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 28 Januarie 2018
0:00
24:55
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Fiks vir die lewe?
This episode is 24 minutes long.
When was this Fiks vir die lewe episode published?
This episode was published on January 28, 2018.
Can I download this Fiks vir die lewe episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!