EPISODE · Feb 3, 2019 · 17 MIN
Fiks vir die lewe 3 Februarie 2019
from Fiks vir die lewe · host RSG
Dikwels hoor jy: “Jy kan kan nie 'n woord glo wat hy/sy sê nie” - bedoelende dat wat gesê en gedoen word twee verskillende dinge is. Veral met die komende verkiesing en die bekendmaking van partye se kandidate, wonder mense oor hulle geloofwaardigheid. So word baie (veral ouer) mense mislei om in kwansuis “geloofwaardige” projekte hulle geld te belê, net om later uit te vind hulle is bedrieg. Hoe weet ek wanneer iemand of iets geloofwaardig is?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 3 Februarie 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.