EPISODE · May 3, 2020 · 23 MIN
Fiks vir die lewe 3 Mei 2020
from Fiks vir die lewe · host RSG
Volgens die jongste inligting van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing oor gevolge van die inperking, het een uit elke vier Suid-Afrikaners nie geld vir kos nie, raak baie gesinne alhoemeer afhanklik van kospakkies om te oorleef, sukkel 63% om hulle rekeninge te betaal, terwyl kleiner besighede hulle deure toemaak en personeel afdank. Dalk genoeg rede vir baie mense se emosionele moegheid, onsekerheid en depressie?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 3 Mei 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.