EPISODE · Feb 4, 2018 · 24 MIN
Fiks vir die lewe 4 Februarie 2018
from Fiks vir die lewe · host RSG
Iemand het eenkeer opgemerk: “Mense wat vinnig is om ander af te kraak, het dalk self 'n kraak in die hart,” terwyl iemand anders sê: “Wonde laat littekens op die liggaam, maar woorde laat littekens op die siel.” Hoe baie van hierdie littekens word nie veroorsaak deur mense wat mekaar afkraak nie? Phil Loots en dr. Gustav Gous praat oor verbale mishandeling.
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 4 Februarie 2018
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.