EPISODE · Jul 4, 2021 · 22 MIN
Fiks vir die lewe 4 Julie 2021
from Fiks vir die lewe · host RSG
Iemand sê nou die dag: “Dit voel my in hierdie Corona-tyd of ek soos ‘n kar met dompligte is – ek sien net hier voor my. Ek kan nie meer vooruit dink of beplan nie.” Hoe gemaak wanneer daar skynbaar nie veel stabiele vooruitsigte is vir mense om hulle lewe vooruit te beplan nie? Hoe ver strek die meeste mense se toekomsvisie in hierdie tyd?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 4 Julie 2021
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.