EPISODE · Jun 5, 2016 · 33 MIN
Fiks vir die lewe 5 Junie 2016
from Fiks vir die lewe · host RSG
Dit lyk of dit al hoe moeiliker is vir Suid-Afrikaners om finansieël kop bo water te hou. Kos, klere, huisvesting, elektrisiteit, water, rentes, brandstof – alles word duurder, maar salarisse (vir die wat werk het) styg nie dienooreenkomstig nie. Vir baie voel dit soos om al dieper in 'n donker gat in te val. Hoe oorleef ek in sulke tye?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 5 Junie 2016
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.