EPISODE · Feb 9, 2020 · 26 MIN
Fiks vir die lewe 9 Februarie 2020
from Fiks vir die lewe · host RSG
Valentynsdag is om die draai, en oral sien jy hartjies, rose en angeliere om te sê: ek het lief! Maar waarom die intense pyn as daardie verhouding verbrokkel? Hoekom die seer wanneer ek en my kinders nie meer oor die weg kom nie? Waarom die ontsteltenis as 'n vriendskap of huwelik of familiebande aan skerwe spat? Daar was dan eens soveel liefde! Hoekom maak liefde soms so seer?
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiks vir die lewe 9 Februarie 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.