FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf. episode artwork

EPISODE · Feb 14, 2025 · 13 MIN

FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textEk het in oos-Europa gaan reis en in Serwië gaan kuier. Daar is 'n ooievaar op elke lamppaal in die hoofstraat. Hierdie Kortverhaal is in daardie hoofstrraat geskryf...  "Karin sit in Serwië plat op die gras met haar rug teen ʼn lamppaal. Sy skryf. Die gegiggel van 'n swetterjoel klein dogtertjies aan die oorkant van die straat pla haar vandag. Hulle sit op hulle hurke en loer nou al drie dae lank na haar: so asof sy die sirkus se lawwe Afrika-apie is. Die grootmense van die dorp rus dié tyd van die dag binne: Somers in Oos-Europa is bloedig warm.Sy lees die inleidende paragraaf aan die reisverhale redakteur in Kaapstad: "Serwië 2017. Die gehuggie Mokrin is 'n gewone boerdery gemeenskap, met baie besonderse lamppale. Hulle is ekstra hoog en daar sit ʼn Ooievaar op elkeen in haar eie nes."Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 14, 2025

Embed this episode

Send a text Ek het in oos-Europa gaan reis en in Serwië gaan kuier. Daar is 'n ooievaar op elke lamppaal in die hoofstraat. Hierdie Kortverhaal is in daardie hoofstrraat geskryf... "Karin sit in Serwië plat op die gras met haar rug teen ʼn lamppaal. Sy skryf. Die gegiggel van 'n swetterjoel klein dogtertjies aan die oorkant van die straat pla haar vandag. Hulle sit op hulle hurke en loer nou al drie dae lank na haar: so asof sy die sirkus se lawwe Afrika-apie is. Die grootmense van die d...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf.

0:00 13:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 13 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on February 14, 2025.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!