FIKSIE 5. "Noorderligte. Aurora Borealis." 'n Storie uit Kanada. Vir tieners en immigrante. episode artwork

EPISODE · Mar 9, 2025 · 30 MIN

FIKSIE 5. "Noorderligte. Aurora Borealis." 'n Storie uit Kanada. Vir tieners en immigrante.

from AudreyStories · host Audrey Nolte Painter

Send a textImmigrante storie. Hierdie storie is vir my oudste dogter. Ek moes haar alleen in Kanada in 'n klein dorpie los, toe sy 'n tieners was, omdat ek dringend SA toe moes gaan. Dit het my hart gebreek. Ek het die storie gemeng met Kanada ondervindinge, oor die coolste goed wat mens sien en beleef as jy in die kouer dele van Kanada woon. Ek was net 4 jaar in sneeu-gebied, maar dit het my lewe verryk. Margaret, die Kanadese vrou in die storie, bly regtig in 'n houthuisie. Sy het klassieke musiek gespeel en my so baie geleer. Margaret het 10 jaar in die Noordpool gebied gewoon. Storie opgedra aan my kind, en aan Margaret.Support the show

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 9, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

FIKSIE 5. "Noorderligte. Aurora Borealis." 'n Storie uit Kanada. Vir tieners en immigrante.

0:00 30:31

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of AudreyStories?

This episode is 30 minutes long.

When was this AudreyStories episode published?

This episode was published on March 9, 2025.

Can I download this AudreyStories episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!