Finansies: Finansiële stres episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2019 · 31 MIN

Finansies: Finansiële stres

from Radio Scriptura

Hierdie is die twee episode in ons reeks oor Finansies. In die eerste episode het ons gepraat oor "Rentmeesterskap". Kliek hier indien jy dit dalk gemis het. In hierdie episode gesels ons oor finansiële stres - wanneer dit dalk minder goed gaan met jou finansiële posisie. Hoe kry ons dit reg om in sulke omstandighede op die Here te vertrou, sonder om ons eie plig te versuim? Watter hoop en uitkoms is daar? Beteken dit dalk dat daar 'n sonde in my lewe is waarvan ek moet afsien - is dit 'n straf van die Here?  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Finansies: Finansiële stres

0:00 31:44

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 31 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 11, 2019.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!