Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande episode artwork

EPISODE · Aug 5, 2026 · 12 MIN

Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande

from OFM · host OFM

Pulane Nel-Sekepe gesels met Nicolene Fourie, 'n pediatriese neurofisioterapeut by Martie du Plessis-skool. Nicolene verduidelik vir ons die belangrikheid van fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande, en praat oor die voordele as mens vroeg begin terwyl die kind se brein nog baie neuroplasties is. Nicolene beklemtoon ook die volgende: As ouers het mens drome vir jou kind, en wanneer jou kind gediagnoseer word met 'n gestremdheid, gaan mens deur 'n rouproses en verlies. Maar daar is hoop, want met die regte ondersteuning en terapie kan daardie kind regtig sy volle potensiaal ontwikkel en bereik. Die prentjie lyk dalk anders, maar die prentjie lyk steeds mooi.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande

0:00 12:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 12 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on August 5, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!