EPISODE · Feb 26, 2024 · 1 MIN
Fiskale reels en beleidsonsekerheid
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Wat is beleidsonsekerheid? Dit is onsekerheid oor beleid of die gevolge van beleid. Dit word gereeld in die media genoem, dit is die fokus van ʼn indeks wat ek en Prof Raymond Parsons saamstel en daar is ongelukkig baie voorbeelde daarvan in Suid-Afrika. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Fiskale reels en beleidsonsekerheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.