EPISODE · Jun 19, 2026 · 11 MIN
Francois Boyce | Om jou pa te wees
from Radio Tygerberg 104FM · host Radio Tygerberg 104FM
Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is. Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om ’n pa te wees. Vir Francois is hierdie egter veel meer as net nog ’n lied – dit is sy persoonlike getuienis.
Embed this episode
Ready to play
Francois Boyce | Om jou pa te wees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.