Gaan met Vrymoedigheid na God episode artwork

EPISODE · Dec 2, 2025 · 2 MIN

Gaan met Vrymoedigheid na God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 4:15,16 Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. Daar is 'n groot verskil tussen dapperheid en arrogansie, nè? Dapperheid is 'n kalm selfvertroue gewortel in doelgerigtheid, nederigheid en oortuiging. Arrogansie, aan die ander kant, is gewortel in 'n selfgesentreerde trots.Die kernverskil lê hierin: arrogansie verneder die ander persoon; dapperheid hef hom op. Dapperheid eer God en ander; arrogansie eer bloot die self.Ons bewonder mense wie se dapperheid uit 'n goeie hart kom. Maar ons sal arrogante mense sover as moontlik probeer vermy.Gister het ons gesien hoe Jesus Homself verneder het deur een van ons te word; deur in elke opsig soos ‘n mens versoek en getoets te word, ten spyte van die feit dat Hy die Seun van God is. Hebreërs 4:15-16 Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.Waarom kan ons met vrymoedigheid voor die troon van genade kom? Omdat Jesus dit verstaan. Hy het, op ‘n baie dieper vlak, dieselfde beproewinge en versoekings van die lewe as ons ervaar. En wat ontdek ons by die troon van genade? Barmhartigheid en onverdiende guns om ons in ons tyd van nood te help.Moet nooit bang wees om na God terug te kom nie. As jy in Jesus glo, kom gou, kom met vrymoedigheid voor die troon ... want dit is 'n troon van genade.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 2, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Hebreërs 4:15,16 Die Hoëpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word. Daar is 'n groot verskil tussen dapperheid en arrogansie, nè? Dapperheid is 'n kalm selfvertroue gewortel in doelgerigtheid, nederigheid ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Gaan met Vrymoedigheid na God

0:00 2:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 2, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!