EPISODE · Jul 3, 2023 · 2 MIN
Gaan ons (kan ons) die dollar vervang?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die afgelope week was die Brics lande en die dollar, of te wel, alternatiewe tot die dollar in die nuus. Ons het gehoor dat Rusland en Indië hulle skuld aan die Brics bank in hulle eie geldeenhede wil terugbetaal. Indië en China het ook aan die Suid-Afrikaanse regering gevra oor die moontlikheid om betalingsinfrastruktuur aan te pas om handelstransaksies in eie geldeenhede te betaal. Is hierdie die begin van sogenaamde “de-dollarisation”? Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gaan ons (kan ons) die dollar vervang?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.