EPISODE · Jul 9, 2020 · 9 MIN
Gauteng se 1,5 miljoen grafte is korrupsie, sê begrafnisondernemers
from Nuuspod · host Izak Du Plessis
’n Sweer van grootskaalse bedrog landwyd in die begrafnisbedryf is moontlik die teelaarde van 1,5 miljoen grafte wat in Gauteng gegrawe word. Dit is die mening van Johan Rousseau, die hoof van die sambreelliggaam vir onafhanklike begrafnisondernemers, Fira. Nuuspod het aan Rousseau gevra of soveel grafte regtig nodig is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gauteng se 1,5 miljoen grafte is korrupsie, sê begrafnisondernemers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.