Gebed:  Die Amen op ons gebede episode artwork

EPISODE · Jan 16, 2023 · 19 MIN

Gebed: Die Amen op ons gebede

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat beteken die woord Amen?  Wat is die doel daarvan in ons gebede en waar kom dit vandaan? Kan ek Amen sê as ek nie vashou aan Christus nie?  Hang die verhoring van ons gebede van ons gevoel of geloof af, of liewer van God?  Is Amen 'n magiese woord wat ons gebede beantwoord soos ons dit wil, of rig dit ons na die waarheid wat bo ons menslike gevoel, wil en geloof uitstyg?   Waarin lê  ons sekerheid en die krag van ons gebede dan eintlik?  Wie is die waarmaker van die bybelse beloftes, en wie is die een wat vir ons intree by God?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 16, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Gebed: Die Amen op ons gebede

0:00 19:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 19 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on January 16, 2023.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!