EPISODE · Oct 25, 2022 · 31 MIN
Gebed: Gee ons vandag ons daaglikse brood
from Radio Scriptura · host Scriptura
In die vierde bede van die Onse Vader vra ons God om te voorsien in ons daaglikse brood, en erken daarmee dat God die soewereine gewer en die versorger van alles is. God is immers die enigste bron van alles wat goed is. Sonder God kan niks lewe nie. Ons word hierin opgeroep om op Hom te vertrou vir alle gawes, en Hy ag Sy kinders veel belangriker as die res van Sy skepping. Ons is verlos van ons aardse bestaan tot 'n lewe in afhanklikheid van ons Vader.
NOW PLAYING
Gebed: Gee ons vandag ons daaglikse brood
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.