Gebed:   Laat U wil geskied ... episode artwork

EPISODE · Oct 11, 2022 · 30 MIN

Gebed: Laat U wil geskied ...

from Radio Scriptura · host Scriptura

In hierdie sewende episode van Scriptura se gebedsreeks word die derde bede van die Onse Vader bespreek.  Wat beteken dit as ons bid "Laat U wil geskied"?  Waar soek ons die wil van God?  Moet ons onsself verloën om God se wil te vind?  Wat is die Bybelse begrip van ons roeping, en die roeping van die kerk binne die koninkryk van God?  Ons is gered om om sout en lig te wees as individue en as die kerk.

NOW PLAYING

Gebed: Laat U wil geskied ...

0:00 30:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 30 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on October 11, 2022.

What is this episode about?

In hierdie sewende episode van Scriptura se gebedsreeks word die derde bede van die Onse Vader bespreek.  Wat beteken dit as ons bid "Laat U wil geskied"?  Waar soek ons die wil van God?  Moet ons onsself verloën om God se wil te vind?  Wat is die...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!