Gebed:  Ons Vader wat in die hemel is episode artwork

EPISODE · Sep 13, 2022 · 42 MIN

Gebed: Ons Vader wat in die hemel is

from Radio Scriptura · host Scriptura

"Ons Vader" verwys na 'n persoonlike verhouding met God, maar ook na 'n Vader van 'n geloofsfamilie. God is die liefdevolle Vader van Sy geliefde verbondsvolk. Ons Vader God wil vir gelowiges binne Sy verbondgemeenskap sorg en voorsien soos 'n vader aan sy geliefde kinders. As gelowige verbondskinders van God mag ons na Hom uitroep as ons hemelse Vader. In gebed praat Christene dus met die almagtige God, en Hy is in die hemel, omdat Hy 'n hoër krag is. Die christelike geloof is uniek in hierdie sin dat Christene die enigste lewende God aanbid, en ons met 'n lewende verhouding met Hom begenadig en geseën word.

NOW PLAYING

Gebed: Ons Vader wat in die hemel is

0:00 42:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 42 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on September 13, 2022.

What is this episode about?

"Ons Vader" verwys na 'n persoonlike verhouding met God, maar ook na 'n Vader van 'n geloofsfamilie. God is die liefdevolle Vader van Sy geliefde verbondsvolk. Ons Vader God wil vir gelowiges binne Sy verbondgemeenskap sorg en voorsien soos 'n vader...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!