EPISODE · Nov 15, 2022 · 33 MIN
Gebed: Vergeef ons ons skulde
from Radio Scriptura · host Scriptura
Wat is vergifnis? Hoekom het ons God se vergifnis daagliks nodig? Is christene dan nie reeds vergewe vir hul oortredinge nie? Sonde kan slegs vergewe word by God as daar boetedoening is, en dit is presies waarom ons volkome vergifnis kan kry deur die kruisdood van Christus. Ons sonde is vir goed weggeneem. Christus het die volle prys vir ons sondes betaal met Sy eie lewe, en dus moet ons vanuit daardie genade ook ander, wie teen ons sondig, vergewe. Maar die Skrif leer vir ons die beginsel van daaglikse sondebeleidenis, en dit is 'n pad van heiligmaking.
NOW PLAYING
Gebed: Vergeef ons ons skulde
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.