Gebed:  Waarom bid ons? episode artwork

EPISODE · Aug 9, 2022 · 43 MIN

Gebed: Waarom bid ons?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Waarom bid ons? Wat is die hart van gebed? Is ons afhanklik van gebed tot God? Het ons gebed nodig, en hoekom eis God dit van ons? Antwoord God altyd ons gebede? Waar pas die geloof van gelowiges se gebede tot God in? Hoe vra ons volgens God se wil? Gebruik God gebed as 'n middel in Sy almag? Gebed is 'n opdrag, 'n genademiddel, 'n vertroosting, 'n danksegging en 'n absolute noodsaaklikheid vir die bestaan en oorlewing van die kinders van God. Die wese van gebed is gesprek met ons hemelse Vader. Jesus het self vir Sy dissipels die Onse Vader gebed geleer. Ons gebede moet 'n nederige reaksie wees op wie die Here Jesus werklik is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 9, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Gebed: Waarom bid ons?

0:00 43:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 43 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on August 9, 2022.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!