Gebedsdag: Gesonde gesinne en hoe om jou kinders van God te leer episode artwork

EPISODE · Apr 23, 2026 · 35 MIN

Gebedsdag: Gesonde gesinne en hoe om jou kinders van God te leer

from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5

Om ons geloof prakties uit te leef sodat ons kinders Jesus leer ken en nie net van Hom hoor nie - begin by ons as ouers. Wat ons in ons kinders se lewens saai vandag, bepaal die mens wat hulle môre gaan wees. So vra vir jouself - Watter voorbeeld van hoe jy leef in geloof stel jy vir jou kinders? Gretha Wiid gesels met Sarina oor gesonde gesinne, die krag van keuses wat ouers maak en hoe dit ons kinders se toekoms vorm. Dis tyd om op te hou om met die wêreld te kompeteer en doelbewus te begin bou aan ‘n huis waar geloof eerste kom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 23, 2026

Embed this episode

Ready to play

Gebedsdag: Gesonde gesinne en hoe om jou kinders van God te leer

0:00 35:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of GROOTfm 90.5?

This episode is 35 minutes long.

When was this GROOTfm 90.5 episode published?

This episode was published on April 23, 2026.

Can I download this GROOTfm 90.5 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!