EPISODE · Apr 23, 2026 · 30 MIN
Gebedsdag: Naasteliefde
from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5
Naasteliefde is nie net ‘n woord nie … dis die mense wat in jou hart leef. ♥️ Die name waaraan jy dink wanneer jy bid. Die gesigte wat jy nie wil vergeet nie. Die mense vir wie jy enigiets sal doen. Ivor Schwartz en Mariana Kriel gesels gedurende #MidOggend oor ware naasteliefde - om op te daag, te reageer en ‘n GROOT verskil te maak. Want soms is jy die antwoord op iemand anders se gebede!
Embed this episode
Ready to play
Gebedsdag: Naasteliefde
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.