Gebruik jou Tyd Slim episode artwork

EPISODE · Jan 3, 2026 · 2 MIN

Gebruik jou Tyd Slim

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Kyk, ek verstaan hoe sommige mense hierdie nuwe jaar sleepvoetend, moeg en uitgeput binnegaan voordat dit eers begin het; en gevolglik leef hulle 'n halwe lewe, in plaas van 'n vol, ryk, oorvloedige een.Ek het self al tye deurgemaak waar ek uitgebrand gevoel het; tye waar ek net nie my beste kon gee nie. Uitbranding is 'n belangrike onderwerp, waaroor ons op 'n ander dag sal praat.Maar ons sien daagliks te veel mense wat geen lewenslus het nie: Dit mag dalk in hul werk wees. Ja, ons sien baie mense wat net die absolute minimum; die bietjie waarmee hulle kan wegkom, doen. Dit mag dalk in hul gesinslewe wees, waar hulle na hul slimfoonskerms onttrek en nie tyd maak vir hul maat of kinders nie.Was jy al ooit in die versoeking om 'n halwe lewe te leef, in plaas van 'n vol, ryk, oorvloedige lewe? As dit die geval is, laat hierdie Woord van God 'n nuwe asem, 'n nuwe geesdrif, 'n nuwe hoop in jou hart blaas.Efesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen.Soos Billy Graham eens gesê het: Tyd is die kapitaal wat God ons gegee het om te belê. Mense is die aandele waarin ons ons tyd moet belê... die beste gebruik van jou tyd, is om dit te spandeer aan iets wat die tyd sal oorleef.My vriend, moenie net goed leef nie; leef wys. Uiteindelik gaan dit nie oor hoeveel tyd jy gehad het nie, maar wat jy daarmee gedoen het; dít is wat tot in ewigheid sal weergalm.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Efesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen. Kyk, ek verstaan hoe sommige mense hierdie nuwe jaar sleepvoetend, moeg en uitgeput binnegaan voordat dit eers begin het; en gevolglik leef hulle 'n halwe lewe, in plaas van 'n vo...

NOW PLAYING

Gebruik jou Tyd Slim

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 3, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailEfesiërs 5:15-17 Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd. Moet daarom nie onverstandig optree nie,...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!