Gedoemde Verwerping episode artwork

EPISODE · Dec 20, 2025 · 2 MIN

Gedoemde Verwerping

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 1:11  Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. Het jy al ooit in die geselskap van jou eie mense – jou vriende, familie en geliefdes – gevoel dat jy op een of ander manier anders is; op een of ander manier nie in die binnekring hoort nie; op een of ander manier net nie dieselfde is as al die ander nie? En dis 'n eensame plek om op te wees, nè?Ek dink ons het almal al so gevoel. Dit maak nie saak wat enigiemand sê of doen nie, hoeveel hulle jou dalk aanmoedig nie; jy voel steeds verwerp. En dit bedreig jou gevoel van selfwaarde. Vir sommige is dit 'n chroniese gevoel wat hulle dag na dag beleef. Ek weet goed hoe dit voel, want dit is hoe ek vir ongeveer die eerste veertig jaar van my lewe gevoel het.Verwerping. Dis wat dit is. Of dit nou ‘n realiteit, of net verbeelding is, dit maak nie saak nie. Dit maak seer. Vroeër hierdie week het ons, op pad na Kersfees, na hierdie gedeelte gekyk: Lukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in 'n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.As jy daaroor nadink, is Jesus simbolies en in werklikheid, as verworpene gebore. Alhoewel Hy die langverwagte Messias was, het die wêreld wat Hy binnegegaan het, Hom nie herken, erken of verwelkom nie.Johannes 1:11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.Jesus het vooraf al hierdie dinge geweet, maar Hy het nogtans hierdie wêreld vir jou binnegekom; om in jou plek van eensaamheid, in jou plek van verwerping by jou te wees. Hy verstaan jou gevoelens heeltemal! Dis waaroor Kersfees gaan. God word een van ons ... vir jou.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 1:11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. Het jy al ooit in die geselskap van jou eie mense – jou vriende, familie en geliefdes – gevoel dat jy op een of ander manier anders is; op een of ander manier nie in die binnekring hoort nie; op een of ander manier net nie dieselfde is as al die ander nie? En dis 'n eensame plek om op te wees, nè? Ek dink ons het almal al so gevoel. Dit maak nie saak wat enigiemand sê of...

NOW PLAYING

Gedoemde Verwerping

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 20, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 1:11  Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. Het jy al ooit in die geselskap van jou eie mense – jou vriende, familie en geliefdes – gevoel dat jy op een of ander manier anders is; op...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!