Gee die Here ‘n Kans episode artwork

EPISODE · Feb 17, 2024 · 2 MIN

Gee die Here ‘n Kans

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 34:7-9 Hierdie ellendige mens het geroep en die Here het gehoor. Hy het hom uit al sy benoudheid gered. Want die Engel van die Here hou wag oor almal wat Hom dien, en Hy red hulle. Beproef en sien dat die Here goed is. Geseënd is die persoon wat op Hom vertrou! (NLV) Stel jouself hierdie situasie voor: Jy is besig om diamante te delf, maar na maande se uitputtende, sielsvernietigende werk is jy nie suksevol nie. Geen diamante nie! Niks nie! Uiteindelik besluit jy eendag om tou op te gooi en weg te loop. Maar wat jy nie geweet het nie, was dat jy net 'n paar sentimeters van die hoofertsspleet af was!Dis ‘n mooi ou storietjie, maar jy sê seker vir jouself, ek sal tog nooit diamante, of opale, of robyne, of goud delf nie. Ek het geen behoefte om dit te doen nie. Nou maar gaaf.Maar hoe dikwels bevind ons onsself in 'n moeilike situasie; miskien het ons 'n aaklige baas by die werk, dalk 'n ongemaklike situasie in 'n verhouding, of miskien ervaar ons finansiële probleme, wat ook al die krisis … ons vra God, ons vra Hom, en ons vra Hom, sonder ophou - sonder enige resultate! Geen antwoord nie! Niks nie!Uiteindelik gooi jy eendag tou op en loop net weg. Maar in hierdie psalm van koning Dawid van Israel, deel hy sy ervaring:Psalm 34:7-9 Hierdie ellendige mens het geroep en die Here het gehoor. Hy het hom uit al sy benoudheid gered. Want die Engel van die Here hou wag oor almal wat Hom dien, en Hy red hulle. Beproef en sien dat die Here goed is. Geseënd is die persoon wat op Hom vertrou! (NLV)Nog voordat ons sy hulp vra, is God so dikwels reeds besig om agter die skerms te werk. Sy Engele staan gereed om jou te beskerm. Dis die waarheid! En hier is Dawid se aanmoediging vir jou en vir my in daardie situasie wanneer ons tot in ons siel moedeloos voel en tou wil opgooi en wegstap:Beproef en sien dat die Here goed is. Geseënd is die persoon wat op Hom vertrou!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 17, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 34:7-9 Hierdie ellendige mens het geroep en die Here het gehoor. Hy het hom uit al sy benoudheid gered. Want die Engel van die Here hou wag oor almal wat Hom dien, en Hy red hulle. Beproef en sien dat die Here goed is. Geseënd is die persoon wat op Hom vertrou! (NLV) Stel jouself hierdie situasie voor: Jy is besig om diamante te delf, maar na maande se uitputtende, sielsvernietigende werk is jy nie suksevol nie. Geen diamante nie! Niks nie! Uiteindelik besluit jy...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Gee die Here ‘n Kans

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 17, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!