Gee projek_Waaroor dit gaan? episode artwork

EPISODE · Apr 17, 2026 · 1 MIN

Gee projek_Waaroor dit gaan?

from Radio Tygerberg 104FM · host Radio Tygerberg 104FM

Gee jou bydrae hier: https://www.104fm.co.za/gee-veldtog/ As gelowiges weet ons dat daar ’n verantwoordelikheid is om na die weerloses om te sien—veral kinders. En tog is daar tans kinderhuise in die Wes-Kaap wat regtig swaarkry. Soveel so dat kinders saans gaan slaap met minder as wat hulle nodig het en onseker is of daar môre kos gaan wees nie. Radio Tygerberg het besluit om iets daaraan te doen—maar dit kan nie alleen gebeur nie. Met die Gee200-projek is die doel om 2000 weerlose kinders hierdie winter te help met kos en klere. Dankie dat daar saamgestaan word om hoop te bring waar dit die nodigste is. Saam kan ’n verskil gemaak word.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 17, 2026

Embed this episode

Ready to play

Gee projek_Waaroor dit gaan?

0:00 1:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Tygerberg 104FM?

This episode is 1 minute long.

When was this Radio Tygerberg 104FM episode published?

This episode was published on April 17, 2026.

Can I download this Radio Tygerberg 104FM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!