Geen Geleentheid vir ‘n Redder Nie episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2023 · 2 MIN

Geen Geleentheid vir ‘n Redder Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in 'n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. Hier is ons... alweer. Nog 'n Kersdag in 'n lang string van Kersdae. Hoe voel jy oor hierdie dag? Wat gaan jy daarmee maak?Die storie van Kersfees is 'n bekende een. Maria, deur die Heilige Gees buite-egtelik swanger, en haar verloofde, Josef (wat nie die kind se pa is nie), was albei daar in 'n stinkende, klam, winderige stal. Hoekom? Want daar was nie vir hulle plek by die herberg nie.En hoekom was daar nie vir hulle plek by die herberg nie? Omdat mense besig was om te reis; die hele wêreld was aan die beweeg. Die Romeinse regering het besluit om ‘n sensus uit te roep. Dit het vereis dat die hele bevolking na hul plek van oorsprong moes reis om getel te word.Dit is die rede waarom Maria en Josef in Betlehem was. Die ongewone toeloop van mense was die rede waarom hulle nie in ‘n herberg kon tuisgaan nie. Die besigwees van hierdie wêreld het hulle uitgestoot, selfs hul eie Verlosser misken … Hulle het Hom na die periferie van wêreldse sake gestoot; vir Hom het hulle in ‘n stal uitgestoot.Lukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in 'n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.Ek wonder of dit nie vandag nog die werklikheid van Kersfees is nie. Jesus, die Verlosser van die wêreld, word uit die besige wêreld gestoot omdat niemand vir Hom plek wil maak nie.Wat beplan jy vir hierdie dag? Gaan jy die koms van 'n Verlosser wat jou van jou sonde kom red het; vir jou vergifnis gebring het en 'n nuwe, ewige lewe kom gee het, herdenk? Of is jy te besig; oorbetrokke by die dinge van hierdie wêreld?Maak plek vir Jesus.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Lukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in 'n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. Hier is ons... alweer. Nog 'n Kersdag in 'n lang string van Kersdae. Hoe voel jy oor hierdie dag? Wat gaan jy daarmee maak? Die storie van Kersfees is 'n bekende een. Maria, deur die Heilige Gees buite-egtelik swanger, en haar verloofde, Josef (wat nie die kind se pa is nie), was albei daar in 'n stinkend...

NOW PLAYING

Geen Geleentheid vir ‘n Redder Nie

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 25, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailLukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in 'n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. Hier is ons... alweer. Nog 'n Kersdag in 'n lang string van Kersdae....

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!