Geen Wegkruipplek, Geen Verskonings episode artwork

EPISODE · Apr 30, 2026 · 2 MIN

Geen Wegkruipplek, Geen Verskonings

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJeremia 17:10 Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand, Ek laat die mens kry wat hy verdien, wat hom toekom vir wat hy doen.Vandag is een van daardie slegte-nuus-en-goeie-nuus-dae. Ons ontvang almal partykeer slegte nuus, maar die slegste nuus wat ons ons ooit kan kry, is dat daar 'n God in die hemel is, en dat Hy elkeen van ons volgens ons dade oordeel.O aarde! Dit mag vir jou soos 'n grap klink, of dit kan jou absoluut vreesbevange maak. Ek is een van die laasgenoemdes, want ek glo met my hele hart dat daar 'n God in die hemel is en dat Hy ons wel oordeel. Kyk! Hier staan dit in:Jeremia 17:10 Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand, Ek laat die mens kry wat hy verdien, wat hom toekom vir wat hy doen.Dis nie net slegte nuus nie, dis skrikwekkend. Kyk, as daar 'n God is, sou jy wou hê dat Hy regverdig moet wees, nè? Soveel skelms kom met moord weg. Jy wil tog hê dat hulle daarvoor gestraf moet word? En dis presies wat God hier sê. Hy deursoek elke hart, Hy ondersoek elke gedagte – joune, myne en almal anders s’n. Hy sien alles wat ons doen.En ons weet almal dat wanneer Hy oordeel, ons baie diep in die moeilikheid is. Dink net aan al die verskriklike dinge wat ons gedoen het; al die verkeerde dinge wat in ons breine rond geborrel het; nee, my vriend, dit klink nie goed nie. Dis ’n skrikwekkende vooruitsig. Ons is almal verdoem.Maar ons God van geregtigheid, is ook die God van liefde. En daarom het Hy Jesus gestuur om ons plek in te neem en om die straf wat ons dade verdien, te dra. Aan die kruis het óns sonde deel van Jesus geword en Hy is daarvoor gestraf, sodat ons deel kan hê aan sy volmaakte geregtigheid.Dis die goeie nuus. Plaas jou vertroue in Jesus, en jy sal gered word.Want dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 30, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Jeremia 17:10 Ek, die Here, deurgrond en toets hart en verstand, Ek laat die mens kry wat hy verdien, wat hom toekom vir wat hy doen. Vandag is een van daardie slegte-nuus-en-goeie-nuus-dae. Ons ontvang almal partykeer slegte nuus, maar die slegste nuus wat ons ons ooit kan kry, is dat daar 'n God in die hemel is, en dat Hy elkeen van ons volgens ons dade oordeel. O aarde! Dit mag vir jou soos 'n grap klink, of dit kan jou absoluut vreesbevange maak. Ek is een van die laasgen...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Geen Wegkruipplek, Geen Verskonings

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 30, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!