GEEweek: Veroniq Getuienis episode artwork

EPISODE · May 26, 2025 · 21 MIN

GEEweek: Veroniq Getuienis

from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer

Jare gelede het Oprah Winfrey gevra of daar behoeftige kinders in Suid-Afrika is wat baat sou vind by haar leerskool. Met die hand van God in aksie, is Veronique gekies as een van daardie kinders. Sy was destyds ook die hoofmeisie by Laerskool Generaal Nicolaas Smit. Sy het in baie behoeftige omstandighede groot geword. Vandag, met trots en dankbaarheid, deel ons dat Veronique, saam met nog twee dogters uit ons Pretoria-Wes-gemeenskap, haar matriekjaar in 2019 voltooi het en toe reeds toelating tot die Universiteit van Pretoria (Tukkies) ontvang het. In 2021 is sy opgeneem in Goue Sleutel (Golden Key), die wêreld se grootste universiteits-erevereniging. Lidmaatskap van die vereniging is slegs op uitnodiging en word toegeken aan die top 15% van tweede-, derde- en finalejaarstudente aan kolleges en universiteite, asook toppresterende nagraadse studente, gebaseer op hul akademiese prestasies. In 2023 het Veronique ’n “Dean’s Merit Award” ontvang – ’n besondere akademiese erkenning.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 26, 2025

Embed this episode

Ready to play

GEEweek: Veroniq Getuienis

0:00 21:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mirrag met Annelie?

This episode is 21 minutes long.

When was this Mirrag met Annelie episode published?

This episode was published on May 26, 2025.

Can I download this Mirrag met Annelie episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!