EPISODE · Jun 25, 2019 · 34 MIN
Gejaagdheid
from Radio Scriptura
Ons leef in 'n tyd waarvan dit bekend is dat ons lewens meer gejaagd is as bv. die van die generasie voor ons. Dit word selfs in party opsigte 'n "status simbool" as 'n mens kan wys hoe besig jy is, en hoe baie goed jy doen. Die meeste van ons se "tydbegrotings" is dikwels in die rooi, en 24uur is net te min vir alles wat in ons dag moet gebeur. In hierdie episode fokus ons op die konsep van "gejaagdheid".
NOW PLAYING
Gejaagdheid
0:00
34:25
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Radio Scriptura?
This episode is 34 minutes long.
When was this Radio Scriptura episode published?
This episode was published on June 25, 2019.
What is this episode about?
Ons leef in 'n tyd waarvan dit bekend is dat ons lewens meer gejaagd is as bv. die van die generasie voor ons. Dit word selfs in party opsigte 'n "status simbool" as 'n mens kan wys hoe besig jy is, en hoe baie goed jy doen. Die meeste van ons se...
Can I download this Radio Scriptura episode?
Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!