EPISODE · Sep 10, 2024 · 1 MIN
Geld gaan oor vertroue
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het net mooi 100 episodes gelede gepraat oor Zimbabwe se nuwe ZiG geldeenheid, of te wel Zimbabwe Goud. Dit is vyf maande later en daar is reeds probleme. Die ZiG is bekendgestel teen 13,50 teenoor die Amerikaanse dollar, dit verhandel nou amptelik teen 14,50, maar op die parallelle mark is die wisselkoers 25ZiG vir ʼn dollar. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Geld gaan oor vertroue
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.